Kraft Kafe

Subtitle

Kraft Kafee

Welkom by die Kraft Kafee se tuisblad. 

Die Kraft Kafee word vir die afgelope 24 jaar deur Marie Reynders as eienaar en instruktrise bedryf. Daar is tans ongeveer 40 dames wat op 'n weeklikse basis by die maandelikse Klub-werkswinkels inskakel. 
Die adres van die Kraft Kafee is: Winkel 34, Pretty Gardens Leefstylsentrum; Langenhovenpark, Bloemfontein.
Sel: 076 143 2883
Epos: [email protected]

Kontak ons gerus vir kwotasies vir spanbousessies wat verversing en/of etes insluit.

1. Keramiekverf  / Ceramic Painting

2. Materiaalverf / Fabric Painting

3. Mosaikkuns    / Mosaic Art

4. Art of Brush Strokes

5. Dekoratiewe Verftegnieke

6. Gemengde Media / Mixed Media art.

7. Piouter   / Pewter

8. Decoupage

9. Upcyceling Crafts / Herwinning

'n Unieke kenmerk van die Kraft Kafe is dat, alhoewel verskillende tegnieke  in van die maandelikse projekte mag herhaal of gekombineer word, geen maandelikse projek oor die afgelope 20 jaar herhaal is nie. Vandaar die feit dat van die Klublede vir meer as 'n dekade deel is van die Kraft Klub. Hier is altyd iets unieks en nuut!

Kraft Kafe Spyskaart: (menu)